Geagte Polly

Ons as "first time travelers" was erg op ons senuwees, maar ook baie opgewonde oor ons toer. Ons seun, Louis het ons egter verseker dat ons gerus kan voel met Polly in beheer van ons reelings. Hy het Polly se dienste gebruik mer die reelings van sy "honeymoon na Bali".

Ons as nie sulke jong toeriste, het maar baie grille gehad. Polly het aan al ons vewagtinginge voldoen, en meer haar flinke reaksie elke keer as ons aan nuwe wendings in n reisplan gedink het was werklik benoemingswaardig. Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak. Selfs toe ons reeds in Bali wou veranderinge aanbring aan ons reisplan het Polly ons vinnig te hulp gesnel met raad en bystand ten spyte van die tydsverskil.

Polly, Baie dankie vir al jou geduld en ondersteuning. Hierdie vakansie na Bali was vir my en my vrou n onvergeetlike ervaring. Die verblyf was presies wat ons wou he. Jy het werklik n gawe om mense se karakter op te som en sodoende hul behoeftes te bepaal. Ons sal die vakansie tot ons dood onthou

Weereens dankie

Louis Wessels

Our Honeymoon Resorts

Testimonials

“Thank you for making our honeymoon one to remember!” - Julian & Lindie

“Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak.” - Louis

“We would definitely contact you for our next trip!” - Marin

Quick Contact

Visit our other travel sites

webtours icon logo  beachtravel icon logo  just ski icon logo