Hai Des

Ek wil vir jou eerlik waar se vreeslik baie dankie! Die honeymoon in Zanzibar by My Blue Zanzibar was perfek gereel, alles was reg en ons het nerens gesukkel met enigeiets nie en jou papiere wat jy gestuur het, het baie gehelp!

Ek sal jou enigetyd vir enige van my vriende aanbeveel!!!

 

 

 

Dankie vir jou moeite weereens, was n vakansie om vir altyd te onthou.

Groete

Darius & Helize 

Our Honeymoon Resorts

Testimonials

“Thank you for making our honeymoon one to remember!” - Julian & Lindie

“Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak.” - Louis

“We would definitely contact you for our next trip!” - Marin

Quick Contact

Visit our other travel sites

webtours icon logo  beachtravel icon logo  just ski icon logo

Didn't find what you were looking for?
 Give us a call

+27 31 539 4311

OR

Drop us a quick email

 We'll find you a honeymoon destination
that will make your dreams come true!

 Or chat to us if we are online