Zanzibar

Hello Bronwyn

Thank you very much for all your assistance, we appreciate it.
The resort was very beautiful! We had a good swimming beach and a lovely pool to lounge at! The only problem we had was the language barrier - since everything at the resort was in Italian. That was a bit of a hinderness - we could not attend anything or understand any arrangements or announcements being made. I don’t know if you have anything to do with Africa stay but we had some problems with them regarding tour arrangements and do feel that they have a lot of room for improvement! Other than that we had no issues and really enjoyed our honeymoon!

Kind regards Hannes and Christelle.

Hallo Just Honeymoons

Ek voel baie sleg. Ek sien dat my email wat ek aan jou gestuur het oor my terugvoering het nooit deur gegaan nie! So ek is jammer dat jy nou eers van my af hoor.

Ek wil baie dankie sê vir jou dat jy so lekker honeymoon gereel het. Dit was baie spesiaal ne vreeslik lekker! Dis net 'n jammer die tyd wou nie stil staan nie!

Die verblyf by My Blue was baie lekker. Ons het heerlik gebly, die kos was baie lekker en die staff was ongelooflik vriendelik. Almal in Zanzibar wou net help en seker maak dat ons die tydjie daar geniet. Dit was nogal vir my besonder gewees dat hulle so vriendelik en hulpvaardig was.

Baie dankie vir jou puik diens!! Jy is baie goed in wat jy doen. Jy het alles baie mooi beplan en dit was vir ons baie maklik om dit net te geniet. Al het ek soms op my senuwees geword oor alles het jy my mooi kalm gemaak en kon ek agter kom ek moet dit eerder net geniet. Jy het alles net vir ons soveel makliker gemaak.

Ek wil net noem dat ons het so klein probleempie opgetel langs die pad. Toe ons in Johannesburg kom van Kaapstad af en moes board vir die vlug Kenia toe, het hulle vir ons en baie ander mense gesê dat die vlug reeds vol is en dat ons 'n ander vlug moet neem. Ek dink omdat ons amper voor in die ry gestaan het kon sy oons nog help maar die ander mense moes 'n ander vlug later neem. Hulle het eers vir ons gesê dat die vlug vol is omdat Kenia Airways besluit het om 'n kliner vliegtuig te gebruik. Ek het toe met die dame gesels en haar mooi laat verstaan dat ons nie 'n ander tyd gaan vlieg nie en dat sy vir ons plek moet kry op die vliegtuig. Ek weet nie wat sy gedoen het nie maar sy was 'n tydjie besig op die telefoon en op die rekenaar en het toe vir ons 'n plek op die vliegtuig gekry. Dit was die enigste "probleem"op ons honeymoon.

Weereens baie dankie vir al die moeite en die reel van 'n baie spesiale honeymoon. Ek sal definitief weer van jou dienste gebruik maak om 'n trip te reel iewers in die toekoms.

Vriendelike groete

Henco

Hi, Desire

The honeymoon was great! We loved our hotel- the service, food and everything was just fantastic. The only one thing is that our hotel didn't have a swimming beach because it is low tide most of the day and has a lot of rocks and sea urchins- the swimming beaches were more north but either way, we were happy! 

Read more ...

Hi Des,

This was one of my best trips thus far and we enjoyed every minute of it. Thank you!

Everything happened on time without any hiccups. Your booking and travel arrangements are first class. MyBlue and Zanzibar exceeded all our expectations. All the people and staff we met were extremely friendly and helpful and made us feel welcome at all times. 

 

 

 

Read more ...

Hey Kylie

Damn, this place is amazing.

Sorry, I took so long to respond but I didn't want to bother over the weekend and we were/are in such an awe by this place I am only on my phone now.

I cannot thank you enough for the amazing job that you did.

Read more ...

ZNZDear Bronwyn

Thank you for your email and professional services! It was great to know that everything was sorted out from the moment we left SA via mango and met with Hozzy at the airport!
We had a great time in Zanzibar! The island was fantastic, history-rich and overflowing with culture. Sea Cliff is a good (almost great) hotel, with an adequate beverage selection list and good food, with exceptional hospitality! I was in awe of the way the hotel's personnel treated us. Sandeep and his team are top-notch!

Read more ...

Hallo Des

Ek wil baie dankie sê vir jou dat jy so lekker honeymoon gereel het. Dit was baie spesiaal ne vreeslik lekker! Dis net 'n jammer die tyd wou nie stil staan nie!

Die verblyf by My Blue was baie lekker. Ons het heerlik gebly, die kos was baie lekker en die staff was ongelooflik vriendelik. Almal in Zanzibar wou net help en seker maak dat ons die tydjie daar geniet. Dit was nogal vir my besonder gewees dat hulle so vriendelik en hulpvaardig was.

Read more ...

Goeie More Desire

Al wat ek kan sê van jou diens is dit was fantasties van begin tot einde.

Ek was nie een keer deur die hele beplannings fase bekommerd oor enige iets nie. Jy stel my op my gemak van begin tot einde.

Read more ...

Our Honeymoon Resorts

Testimonials

“Thank you for making our honeymoon one to remember!” - Julian & Lindie

“Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak.” - Louis

“We would definitely contact you for our next trip!” - Marin

Quick Contact

Visit our other travel sites

webtours icon logo  beachtravel icon logo  just ski icon logo