7f0c4f9c 564a 4de2 98ac 8dd1223a0fa8Hey Des

What an amazing trip!!!!! Ek en my nuwe vrou kan nie ophou praat oor hoe epic die Seychelles was nie.

Paradise Sun was OUT OF THIS WORLD, amazing staff. Dit was insane. Snorkelling was soos die next level.

Ons het La Digue gedoen, ons het al die sister eilande geduik, nog 'n ander eiland wat dieper in was, Ava Maria, dit was net epic, die beste weer. Alles het net so smooth gegaan - dankie vir alles wat jy gedoen het. Al die mense was so hulpvaardig. Dit was rerig soos die next level.

 

Dit was rerig die best vakansie ooit gewees. So, so baie dankie.

 Ek het gese dat as enige van ons pelle wil travel, moet hulle van jou gebruik maak. Jy het alles so hassel free gemaak. Weereens, Paradise Sun was amazing, die staff is so vriendelik, die kos is mouth-watering, ek het soos 20kg opgetel. Alles was ongelooflik.

Alles was so worth-it gewees. Baie dankie!!! Sien uit om weer van jou gebruik te maak.

                                03bf39a4 9883 43b3 9b01 50e883854530 80b43b9e 7f52 4ccf 8284 52a4d18eb7c8

 

Weereens baie dankie!!!

Groete Sarel Van Staden

Our Honeymoon Resorts

Testimonials

“Thank you for making our honeymoon one to remember!” - Julian & Lindie

“Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak.” - Louis

“We would definitely contact you for our next trip!” - Marin

Quick Contact

Visit our other travel sites

webtours icon logo  beachtravel icon logo  just ski icon logo