Hi Lizelle!
 
Ons wil net graag baie dankie sê!
 
Ambre Resort was fantasties! Dit is 'n pragtige plek met heerlike kos, vriendelike diens en baie om te doen.
Ons sal dit aanraai vir almal wie ons ken. Baie baie dankie vir al die hulp ens.
 
Groete
Jaco en Maryke Maré
 

Our Honeymoon Resorts

Testimonials

“Thank you for making our honeymoon one to remember!” - Julian & Lindie

“Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak.” - Louis

“We would definitely contact you for our next trip!” - Marin

Quick Contact

Visit our other travel sites

webtours icon logo  beachtravel icon logo  just ski icon logo

Didn't find what you were looking for?
 Give us a call

+27 31 539 4311

OR

Drop us a quick email

 We'll find you a honeymoon destination
that will make your dreams come true!

 Or chat to us if we are online